Fotoskandering deur Google

4,3
194 k resensies
50 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

PhotoScan is 'n skandeerderprogram deur Google Foto's waarmee jy jou gunsteling- gedrukte foto's met jou foon se kamera kan skandeer en stoor.



Uitstekende gehalte en glansvry



Moenie net 'n foto van 'n foto neem nie. Skep verbeterde digitale skanderings waar jou foto's ook al is.



– Kry glansvrye skanderings met 'n maklike stap-vir-stap-vasvangvloei



– Snoei outomaties op grond van randbespeuring



– Reguit, reghoekige skanderings met perspektiefregstelling



– Slim rotasie sodat jou foto's regop bly ongeag hoe jy hulle skandeer



Skandeer binne sekondes



Vang jou gunsteling- gedrukte foto's vinnig en maklik vas sodat jy minder tyd vir redigering gebruik en meer tyd om na jou slegte haarstyl as kind te kyk.



Veilig en deursoekbaar met Google Foto's



Rugsteun jou skanderings met die gratis Google Foto's-program om hulle veilig, soekbaar en georganiseerd te hou. Gee lewe aan jou skanderings met flieks, filters en gevorderde redigeringkontroles. En deel hulle met enigiemand deur eenvoudig 'n skakel te stuur.
Opgedateer op
24 Jul. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,3
194 k resensies

Wat's nuut

Vang vas en stoor makliker
Geskandeerde foto's word op jou toestel gestoor wanneer hulle vasgevang word.

Verbeterde hoekredigeerder
Jy kan bo en behalwe die hoeke nou die rande sleep om die outomatiese snoei van jou geskandeerde foto te verstel.
  翻译: